Los my Bos

 

IMG_20171009_134226

Swart hond

Jou blerrie lelike brak

Ek sien jy loop al weer hier in my bos 

nogal rammetjie uitnek 

Met jou dik swaaigat

Aantygend met jou groot swart oë

dink jy jy’s ougat

Die bee’s knees

Die kat se snor

Met jou vetgat swart harige lyf

Stap jy so pis-pis van boom tot bleddie boom

Hier in my bos

Ek’t nuus vir jou

Hierdie bos

Is mý bos

Hier is èk Jane

Die queen van menige gewonne pyn

So vat jou lyf, jou aantygende swart oë

En pis uit my bos.

 

 

 

 

Advertisements

14 thoughts on “Los my Bos

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s