‘n Goeie Push up Bra om my deur die dag te dra

16423031_1301980463212506_4961014376187200332_o

Mens moet mos bome en takke snoei

Sodat dit in die lente opnuut kan groei

Die voëls moet mos ‘n slag die pad vat en hul vlerke sprei

Hoër as hoog vlieg om die storms te vermy

Nuwe lug inasem

So vir vandag is my krulle uitgestryk

Sodat die voële en spinnerakke bietjie die pad kan vat en wyk

So sal hierdie dag ook verbygaan

Met ‘n nuwe push up bra

‘N nuwe bright rooi lipstiek

Want elke bietjie help

En sal my deur hierdie dag dra.

Advertisements

5 thoughts on “‘n Goeie Push up Bra om my deur die dag te dra

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s