Kaalgestroop

img_183129782432982
Kunswerk deur Blompot

En so het my sê die naweek verdwaal

En nou is my sê vir eers opgesê

My dink het beide noord en suid gewyk

Agtergeblewe tussen die koeie

langs die stofpad op Riviersonderend

Kaalgestroop van dink en emosie lê ek dan hier

Stom

Stomp

Eendag op n reëndag

Sal ek weer my rooi lipstiek aansit

my rooi krale uithaal

My krulle in hul krulle inskud

Die wêreld aanskou

Ander dag.

Eendag.

Advertisements

6 thoughts on “Kaalgestroop

  1. Jy het goed gedoen meisiekind! Nou herstel tyd vir jou. Jou maatjie is baie dankbaar vir jou liefde dn trou. Vasbyt…..die rooi lipstiek sal weer sy pad vind na die Stom lippe.

    Cecile

    Liked by 2 people

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s