Ek sal ‘n Voëlnes kan manage

16423031_1301980463212506_4961014376187200332_o

Scatter minded due to being in love –

Nogal ‘n mooie vertolking vir ‘n kop vol muisneste

Maar as ek dan n nes moét kies vir my wildgekruldehoof

Dan liewer een van krommerige takke en wyeblaarloof

Vir moeë voëls om ‘n rukkie te kom skuil

As die beneukte suid-oos weer so kerm en huil

Hul sal vir my ‘n mooierige liedjie tjirperig sing

Terwyl ek valserig saam hum-di-di-hum

 

 

 

 

 

 

 

Advertisements

2 thoughts on “Ek sal ‘n Voëlnes kan manage

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s